Maria I | |
---|---|
Koningin van Skotland | |
Bewind | 14 Desember 1542 – 24 Julie 1567 |
Gebore | 8 Desember 1542[1][2][3] |
Linlithgow, Skotland | |
Gesterf | 8 Februarie 1587 (op 44)[4] |
Northamptonshire, Engeland | |
Voorganger | Jakobus V |
Opvolger | Jakobus VI |
Gade van | Frans II van Frankryk Henry Stuart, lord Darnley James Hepburn, Graaf van Bothwell |
Kinders | Jakobus VI van Skotland (Jakobus I van Engeland) |
Vader | Jakobus V |
Moeder | Maria van Guise |
Maria I van Skotland (Engels: Mary, Queen of Scots; 8 Desember 1542 – 8 Februarie 1587), ook bekend as Maria Stuart, het van 14 Desember 1542 to 24 Julie 1567 oor Skotland regeer.